GPS ko-ordinate Groottrek 175 – Wasbank
(opgeneem op 12/10/13)
NB: ko-ordinate formaat (DD MM.ddd).
S: Suid
O: Oos
Vanaf Jan Labuschagne (Blinkwater) vertrekpunt:
9 Desember:
S=28° 19.344’
O=30° 11.588’
Grondpad na teer aansluiting vanaf Jan:
S=28° 19.487’
O=30° 10.081’
T-aansluiting by groot teerpad (helpmekaar aanwyser ):
{Dundee, regs 20km/Wasbank links 3km}
S=28° 18.400
O=30° 9.308′
Biggars gat plaas:
S=28° 14.434′
O= 30° 11.280′
Talana museum. (Dundee):
s=28° 09.360′
o=30° 15.569′
Let wel:
- Indien u van Dundee se kant af ry, sal die eerste punt se lesing op Dundee wees en die laaste punt se lesing Jan Labuschagne (blinkwater) wees. Dis die punt waar almal op 9 des. Bymekaar kom.
- Om op 9 des. Om 5 nm die inhuldiging van die graniet tablet & monument te Wasbankspruit by te woon, is die volgende gps ko-ordinate van toepassing:
S=28° 17.590’
o=30° 7.326’
(Wasbank dorpie draai regs al langs spoorlyn vir ongeveer 4km)
By treinbrug en spruit.
Posted in Herdenking by admin with no comments yet.