Bloedrivier Geloftefees 175 – Feesterrein Program
13 – 16 Desember 2013
Datum | Tyd | Aktiwiteite | |
Vrydag | 13 Desember | Middag | Herdenkingstrek kom by Bloedrivier Feesterrein aan |
Saterdag | 14 Desember | Deur die dag | Boere- en perdesport |
Aand | Volkspele, samesang, Langarmdans in eeufees saal | ||
Sondag | 15 Desember | 09:00 | Diens in walaer: Herbevestiging van Die Gelofte |
11:00 | Vegkop toneelgroep (Uitbeelding / vertelling rondom ander konflik in daardie tydperk) | ||
13:00 | Klim Vegkop uit. Bespreking van Bloedrivier slag | ||
17:00 | Eeufees saal: Bespreking van gebeure na die slag gefokus op omstandighede van individuele gevalle | ||
19:00 | Fakkelloop na walaer. Herbevestiging van Gelofte | ||
Maandag | 16 Desember | 06:00 | Oggendstond biduur in walaer |
09:00 | Herbevestiging van Gelofte en kranslegging. | ||
10:00 | Geloftefees diens in eeufees saal: Ds. Piet Fourie | ||
Gasspreker : Alana Bailey – tema: Die Gelofte | |||
12:00 | Piekniek of braai saam op terrein (kole word voorsien) |
Posted in Herdenking by admin with no comments yet.