ATKV Hartenbos museum | FAK Nuusbrief
21 Mei – 24 Mei: Annemarie Carelsen van die Nasionale Kultuurhistoriese Museum gaan lesings gee oor die Groot trek. Sy gesels oor die kleredrag, wapens kos en vele meer.
23 Mei 2013: ʼn Sop, sjerrie- en brood-aand. ʼn Geskiedkundige gaan die gaste toespreek.
ʼn Opstelwedstryd word gehou waar plaaslike skole moet skryf oor enige van die volgende onderwerpe, nl. Die Hartenbos Museum/Voortrekkermonument/
Die Groot Trek. Die wedstryd skop in Mei 2013 af.
Vir meer inligting om betrokke te raak by ATKV-Hartenbos Museum se projekte skakel gerus vir Jeanette Geyer by 044 601 7243 of stuur vir haar ʼn e-pos by jeannetteg@atkv.org.za
Posted in Herdenking by admin with no comments yet.