Groot Trek 175 jaar gelede | Die/The Bronberger

Presies 175 jaar gelede het ongeveer 14 000 Afrikaners die Kaapkolonie verlaat en met ossewaens
die onbekende binneland ingetrek.
Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) is aan die spits van die Groot Trek 175
feesvieringe wat vanjaar landwyd gehou word. Hulle is amper klaar met die saamstel van ’n
Afrikaanse Dagboek wat die Groot Trek as tema het.
Mense het nog kans om teen R100 ’n kort boodskap vir hulle nageslag daarin te plaas.
Dié boek sal saam met ander dokumente by die Voortrekkermonument gehou word, en oor 25 jaar,
met die 200-jarige viering van die Groot Trek, sal daar ’n spesiale geleentheid wees waar die
dagboek weer te voorskyn sal kom.
Die opbrengs van die boek sal aangewend word vir die handhawing en uitbou van Afrikaans. Kontak
die GHA by 012-335-3321, 082-570-0184 of dagboek@afrikaans.org.za.

via Groot Trek 175 jaar gelede


Posted in Aandenking by with no comments yet.

viagra suomi cialis kopen viagra pillen cialis prijs kamagra bestellen priligy bestellen viagra bestellen viagra pil levitra kopen kamagra oral jelly viagra apotheek cialis kopen viagra prijs Kjøp Cialis viagra pris kjøp cialis